Home > Sales > Betrekkings Vakant > 

Goeie Telefoon Etiket

1 - 15 of 64 jobs
sorted by : Pertinence - Date
   
 

Tikster Ontvangsdame

Ouderdom
Tikster/Ontvangsdame (junior pos)   ‘n Jong dinamiese dame tussen die ouderdom van 18 – 25 jaar word benodig om ‘n besige mediese praktyk van hulp te wees.  Geskikte kandidaat moet ten minste matriek hê.  Goeie taalgebruik en telefoon etiket ‘n vereiste.   Salarispakket – R5000   Sluitingsdatum:  13 Oktober 2014   Stuur volledige CV na: 
07-10-2014 - gumtree.co.za save
 

Ontvangsdame

Pretoria
Goeie telefoon etiket •Tweetalig (Afrikaans en Engels) •Goed georganiseerd •Taak georienteerd •Rekenaar geletterred, MS Office •Kode 08 bestuurderslisensie met eie vervoer •Woonagtig Noord van Pretoria •Moet ONMIDDELIK BESKIKBAAR wees •Salaris R 4,000.0
04-10-2012 - adsafrica.co.za save
 

Verkoop Advertensie Spasie

Cape Town
Opsoek na ‘n bemarking konslutant wat gebaseer is in die Kaapstad en Gauteng area om by ons klein, hardwerkende span aantesluit. Ons is ‘n aanlyn publikasie wat advies en inspirasie bied vir bruide wat besig is om hulle troue te beplan asook die publikasie van regte verlowings en troues. Kandidaat Vereistes: Afrikaans is ‘n moet, maar moet ook in Engels kan kommunikeer. ‘n Welgesproke, uitgaande professionele persoon ouer as 20 jaar. Moet ‘n vriendelike persoonliheid he, telefoon en e-pos etiket he. ‘n Goeie verkoper wat ys aan 'n Eskimo kan verkoop, iemand wat hou van gesels en netwerk....
04-10-2014 - gumtree.co.za save
 

Administratiewe assistent

Paarl
Maatskappy in die Paarl dringend opsoek na 'n jong dame vir 'n administratiewe pos vanaf 1 November 2014. Moet voldoen aan die volgende vereistes:  Minstens 2 jaar Pastel ondervinding  Moet rekenaar geletterd wees Moet onder druk kan werk Goeie telefoon etiket Moet goed tweetalig wees Netjiese voorkoms Indien jy voldoen aan al die vereistes, stuur asseblief cv saam met salaris verwagting en verwysings. 
07-10-2014 - gumtree.co.za save
 

Administratiewe Klerk / Ontvangs

Pretoria - Permanente
Administratiewe Klerk / Ontvangs Voldag pos. Permanente aanstelling. Salaris R8000 – R9000 Vereistes - Dame wat goed versorg is, Minimum vereiste is Matriek, Goeie kommunikasie - en letterkundige vaardighede in Afrikaans en Engels, Rekenaargeletterdheid in MS Word, Exel, Outlook. Moet goeie tydsbestuur kan handhaaf en in enige tipe werksomgewing kan aanpas, Moet self-gemotiveerd wees en werk moet spoedig en noukerig afgehandel word, Moet oor goeie telefoon etiket en menseverhoudings beskik Ten minste 2 jaar toepaslike ondervinding in kantoor-administrasie (Asseblief geen CV's wat nie aan...
26-09-2014 - gumtree.co.za save
Queries related : ontvangs dame
 

Afrikaans FIRST language Intermediate Leisure Consultant

Ons client soek n Senior leisure Consultant vir reis agentskap in Kaapstad • Minimum van 1 jaar ondervinding as 'n reis-agent met internationale bestemmings kennis  • Vriendelike en selfversekerde telefoon etiket is noodsaaklik.  • Vlugtige en vinnige tik vaardighede, asook goeie rekenaar vaardighede.  • Georganiseerde ingesteldheid met die vermoë om verskeie take effektief te kan hanteer.  • ' n Uitstekende en breedvoerige Afrikaanse woordeskat word vereis.  • Gemaklik met die gebruik van Engels as besigheidstaal.
05-10-2014 - gumtree.co.za save
 

Intermediate Leisure Consultant

Cape Town
Our client seeks a Intermediate leisure Consultant in a fast growing online travel agency based in Cape Town , Southern Suburbs Minimum Requirements: • Minimum van 1 jaar ondervinding as 'n reis-agent met internationale bestemmings kennis • Vriendelike en selfversekerde telefoon etiket is noodsaaklik. • Vlugtige en vinnige tik vaardighede, asook goeie rekenaar vaardighede. • Georganiseerde ingesteldheid met die vermoë om verskeie take effektief te kan hanteer. • ' n Uitstekende en breedvoerige Afrikaanse woordeskat word vereis. • Gemaklik met die gebruik van Engels as besigheidstaal. Job...
05-10-2014 - gumtree.co.za save
 

Package Team Leader

Cape Town
Our client seeks a Package Team Leader in a fast growing online travel agency based in Cape Town , Southern Suburbs Requirements: • Gepaste ondervinding as internationale Reis Agent met breedvoerige internationale bestemmings kennis • Die vermoë om 'n span te bestuur, motiveer en op te lei. • Vriendelike en selfversekerde telefoon etiket is noodsaaklik. • 'n Georganiseerde ingesteldheid met die vermoë om verskeie werksaamhede effektief te kan bestuur. • ' n Uitstekende en breedvoerige Afrikaanse woordeskat word vereis • Gebruikskennis van Galileo / Amadeus sal voordelig wees. • Gemaklik met...
01-10-2014 - gumtree.co.za save
 

Krediteure Klerk - Brackenfell

Brackenfell
Funksies: ·         Volledige Krediteure funksie ·         Skakelbord (Ontvangs) ·         Ad-hoc administratiewe take Minimum Vereistes: ·         Matriek ·         3 jaar toepaslike ondervinding ·         Naskoolse kwalifikasie* ·         Grondige kennis van BTW ·         Tweetalig en netjies ·         Goeie telefoon-etiket ·         Rekenaarvaardig (MS Office) ·         Accpac ondervinding ·         Attention to Detail (NB) ·         Werk akkuraat onder druk (* = Aanbeveling) Sluitingsdatum:        ... Aanvangsdatum: 1 Oktober 2014 Faks:                          086 693 4078...
12-08-2014 - gumtree.co.za save
Queries related : krediteure klerk - administratiewe cv
 

Admin Pos beskikbaar in George half dag

George
Soek 'n eerlike en vriendelike blanke dame wat administratiewe ondervinding het in Pastel Boekhouding. Kennis het van invoicing, orders, voorraad aankope, bestellings en goeie menseverhoudinge en telefoon etiket. Moet kontakbare verwysing hê. 
11-08-2014 - gumtree.co.za save
 

Administratiewe Assistent URGENT

Pretoria
Die hulp van 'n administratiewe assistent word verlang by 'n eiendomagenskap.  Finansiële funksies asook administrasie take sal verwag word.  Rekeningkunde tot en met Gr12 is 'n vereiste.  Goeie telefoon etiket, netjies, behulpsaam en betroubare persoon.  Moet vinnig kan leer en onder druk kan werk. R3500-R4500
07-08-2014 - gumtree.co.za save
 

Afrikaans sprekende Spanleier: Pakket Vakansies - Aanlyn Reisagenskap - Tokai

Klein
Aanlyn Reisagenskap is op soek na 'n Afrikaans sprekende spanleier (pakket vakansies) met die onderliggende pligte.   Bestuur van klein, maar vinnig groeiende span Verkoop van 'n verskeidenheid Internationale bestemmings Produk ontwikkeling en inhoud bestuur vir aanlyn databasis van bestemmings Opbou en instandhouding van goeie verhoudinge met toer-operateurs in SA Effektief te kommunikeer met gaste, die span en verskaffers   Vermoens:   Ondervinding as internationale Reis Agent met breedvorige kennis van internationale bestemmings Vermoe om span te bestuur, motiveer en op te lei Telefoon...
20-07-2014 - gumtree.co.za save
 

Afrikaans sprekende Internationale Reis Konsultant: Pakket Vakansies by aanlyn Reisagentskap

Geskikte kandidaat se primere rol sal wees om met gaste en toer-operateurs te kommunikeer via telefoon en e-pos.   Help potensiele gaste om pakket vakansies te vind, bespreek en te bevestig Hanteer alle navrae, kwotasies en bevestiging van die totale besprekingsproses Fantastiese verkoopsvernuf Opbou en instandhouding van goeie verhoudinge met gaste en toer-operateurs in SA Effektiewe kommunikasie vaardighede - vlot Afrikaans (eerste taal) en Engels Oplos van enige probleme en/of misverstande wat ontstaan tydens die bespreek-proses   Vereistes: Minimum 1 jaar ondervinding as 'n reis-agent met...
15-07-2014 - gumtree.co.za save
 

Konsultante benodig!

Sandton
Konsultante benodig! Dit is vir 'n Professionele Maatskappy wat spesialiseer in die Bemarking and Verkope Industrie. Ons is opsoek na 'n opwindende persoon wat bereid is om die ekstra stappie te neem. Ons beid aan: Mediese Fonds. Uitstekende Salaris. "No cold calling, all leads are provided". "No claw back commission". Vereistes: Matriek (MOET hê) 2-3 jaar van werk opleding Goeie telefoon etiket Vloeibaar in Engels en Afrikaans Dadelik beskikbaar
18-07-2014 - gumtree.co.za save
 

INKaLOT Computers | Winkel Assistent

Melkbosstrand
INKaLOT Computers is opsoek na 'n winkel assistent. Basiese benodighede: Goeie Afrikaans en Engels, goeie telefoon etiket asook Matriek. Voorkeer sal gegee word aan kandidate wat in Melkbosstrand woon, Afrikaans as hooftaal het en nie rookers. Email jou CV na ...  As ons na 7 dae nie met U in kontak gekom het nie, aanvaar U applikasie as onsuksesvol.
16-07-2014 - gumtree.co.za save
1 2 3 4 5 Next »   
goeie telefoon etiket
  Create a free email alert for this search or    RSS flow for your search or    Send to a friend
Receive listings by email for :
goeie telefoon etiket

My email address :
Error: invalid email address
You may cancel this alert at any time
Email from your friend :
Error: invalid email address
Your message :
 
 Real-Estate  Job  Car  Motorcycle  Miscellaneous