Home > Technician > Technician Cctv Salary > 

Indiens Opleiding

1 - 15 of 203 jobs
Queries related to "indiens opleiding" :

opleiding vir n bemarker

-

rekenmeesters opleiding

sorted by : Pertinence - Date
   
 

Afrikaans tutor vir outisme

Durbanville
Ons benodig 'n tutor vanaf 1 Julie 2015. Jy moet lief wees vir kinders en 'n sprankelende persoonlikheid he. Jy moet baie kan praat en nie skaam of stil wees nie. Jy moet baie entosiasties wees met baie idees. Indien jy 'n skaam stil persoonlikheid het moet jy asb nie aansoek doen vir hierdie pos nie. Jou eerste taal moet afrikaans wees. Jy MOET jou eie vervoer he met 'n geldige rybewys. Jy moet georganiseerd wees en papierwerk op datum kan hou. Ure: 13:00-18:00 R50 per uur. Maandag tot Vrydag. Opleiding word verskaf aan geskikte kandidate. My seun is 7 jaar oud.
18-06-2015 - gumtree.co.za save
 

REKENINGKUNIGE-/ LONE EN ADMINKLERK (ORAR)

Upington
Augrabies Ons kliënt 'n gevestigde rolspeler in die uitvoer-tafeldruif bedryf beskik oor die volgende uitdagende beroepsgeleentheid, as REKENINGKUNIGE-/ LONE EN ADMINKLERK Vereistes: - Minimum van 3-5 jaar ondervinding in die hantering van lone en personeeladministrasie, verkieslik in 'n landbou omgewing. - Goed georganiseerde, energieke individue met bo-gemiddelde syfervaardighede - Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office en Donkerhoek Data. - Belangrik vir die posisie is ook goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede en die vermoë om as deel van 'n span te werk. Pligte sal ondermeer...
13-06-2015 - gumtree.co.za save
 

Vakante pos Rekenmeester

’n Posisie is beskikbaar vir ’n energieke en hardwerkende persoon vir die pos van junior groep rekenmeester. Die ideale geleentheid om jouself te vestig en te groei binne die groep. Die suksesvolle persoon sal rapporteer aan die CFO, Groep Administrasie Bestuurder en Senior Groep Rekenmeester. Vereistes: Graad 12 met voltooide tersiêre opleiding, of in die proses om dit te voltooi sal voordelig wees. Ten minste drie jaar werksondervinding (voltooide klerkskap sal voordelig wees) as rekenmeester. Geen kansvatters. Ten volle tweetalig in Afrikaans en Engels (skryf en praat) – hierdie is ‘’n...
09-06-2015 - gumtree.co.za save
 

Verkoopskonsultant

Upington
Upington Ons kliënt 'n diverse publieke maatskappy in die landbou sektor met belange in kleinhandel, brandstof, abattoirs, lewendehawe en motorhandelaarskappe is opsoek na 'n kandidaat met bo-gemiddelde menseverhoudinge en ondervinding in bemarking en verkope om aansoek te doen: VERKOOPSKONSULTANT- Motorafdeling Vereistes: - Matriek ondersteun deur 3-5 jaar ondervinding in die verkope van gebruike en/of nuwe voertuie - kennis van 'n verskeidenheid van fabrikate - Die administratiewe vaardighede om transaksies korrek ten tydig af te handel - Uitmuntende diensingesteldheid - Uitstekende...
13-06-2015 - gumtree.co.za save
 

Vakante pos Rekenmeester R20k neg.

’n Posisie is beskikbaar vir ’n energieke en hardwerkende persoon vir die pos van junior groep rekenmeester. Die ideale geleentheid om jouself te vestig en te groei binne die groep. Die suksesvolle persoon sal rapporteer aan die CFO, Groep Administrasie Bestuurder en Senior Groep Rekenmeester. Vereistes: Graad 12 met voltooide tersiêre opleiding, of in die proses om dit te voltooi sal voordelig wees. Ten minste drie jaar werksondervinding (voltooide klerkskap sal voordelig wees) as rekenmeester. Geen kansvatters. Ten volle tweetalig in Afrikaans en Engels (skryf en praat) – hierdie is ‘’n...
10-06-2015 - gumtree.co.za save
 

Afrikaans sprekende kelners en kroeg personeel benodig

Centurion
Ons benodig lojale, vriendelike diensgefokusde Afrikaans sprekende kelners en kroeg personeel vir n opwindende groeiende Kroeg in Highveld Centurion Moet onder druk kan werk. Uitstekende kliente diens Vorige ondervinding is voordelig. Ons kommisie struktuur is van die hoogste in die bedryf. 2 weke intensiewe opleiding sal Skofte werk soos volg: Dagskof 9:45 tot 17:00 en Nagskof 16:00 – 02:00 – Volgens skofrooster soos weekliks opgestel word. Sodra opleiding voltooi is sal skofte gereel word. Indien u belangstel. E-pos jou CV vir ons.
08-06-2015 - gumtree.co.za save
 

Short term Insurance Broker - George

George
PERSOONLIKE / KOMMERSIELE MAKELAARS" Apbco Versekeringsmakelaars is opsoek na 'n eksterne makelaar in George omgewing vir Persoonlike / Kommersiele lyne. Apbco is reeds die afgelope 30 jaar een van die vooraanstaande korttermynversekerings makelaars in Suid Afrika wat fokus op persoonlike diens aan geselekteerde kliente. Jy behoort aansoek te doen as jy aan die volgende voldoen: * Goeie bemarkings vaardigehede en menseverhoudings het * NQF 4 vlak kwalifikasie * Ondervinding in bemarking van Korttermyn versekeringsprodukte * Regulatoriese vlak 1 eksamens geslaag het Ons bied jou die volgende: 1...
04-06-2015 - gumtree.co.za save
 

PERSOONLIKE ASSISTENT VIR BESTURENDE DIREKTEUR

Durbanville
‘n Unieke geleentheid vir ‘n ambisieuse dame vir die ouderdom van 23 – 35 om aansoek te doen vir ‘n interessante, stimulerende en veelsydige werk en oor ‘n breë veld ervaring te bekom. Vereistes: · Tersiêre opleiding: Universiteit graad (B.com, LLB ens.) sal ‘n aanbeveling wees · Eerlik, hardwerkend, georganiseerd en sosiaalvaardig · Bestuurslisensie en rekenaarvaardighede · Vriendelike, netjiese en aantreklike voorkoms · Indien nodig, moet kan reis · Aanpasbare werksure · Goeie salaris onderhandelbaar. Stuur asseblief alle aansoeke na die volgende e-pos adres ... Suksesvolle kandidate sal...
07-06-2015 - gumtree.co.za save
 

Geleentheid vir kassiere,kokke en algemene werkers binne SA se nommer 1 kitskos handelsmerk

Stellenbosch
Wat ons benodig vanaf u: Vorige restaurant ondervinding Engelse taalvaardighede Syfervaardighede Vermoeë om onder druk en skofte te werk Vermoeë om saam met ‘n span te werk Wat ons aanbied: Wêreldklas opleiding Werksekuriteit Fantastiese loopbaan geleentheid Vinnige, dinamiese en lonende werksomgewing Stuur asseblief u CV na ... Net kandidate wat die kortlys haal sal gekontak word. Indien u nie vanaf ons hoor binne 30 dae na hierdie advertensie veskyn het nie, ag asseblief u aansoek onsuksesvol.
08-06-2015 - gumtree.co.za save
 

ALGEMENE HOOFBESTUURDER

Springbok
NAMLAM ABATTOIR ************************************************************ VAKANTE BETREKKING Hoofbestuurder Namlam is ‘n openbare maatskappy met twee abattoirs. Namlam bedien veeboere vanaf die Olifantsrivier in die suide tot die Oranjerivier in die noorde. Aansoeke word ingewag van dinamiese, jong persone vir die posisie. Vereistes vir die posisie is as volg: - Industrie verwante bemarkingsvaardighede - Uitstekende menseverhoudings en kommunikasievermoë - Toepaslike tersiêre opleiding - Bereidwillig om ongereelde ure te werk, geskoei rondom produsente en kliënte - Sterk...
06-06-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : betrekkings vakant
 

Aandag alle Landboustudente

Klein
Ons bied tans geleentheid vir landboustudente wat belangstel om hul vereiste tydperk van indiens-opleiding op 'n kommersiële volstruisplaas te doen. Ander vertakkings van die onderneming sluit in lusern, wyndruiwe en wild op klein skaal. Ligging: Alheit naby Kakamas in Noord-Kaap. Stuur verkorte CV aan ... - dui ook asb tydsduur van prakiese opleiding aan. Vir meer inligting skakel Carla op ...
07-05-2015 - gumtree.co.za save
 

Junior Groep Rekenmeester

’n Posisie is beskikbaar vir ’n energieke en hardwerkende persoon vir die pos van junior groep rekenmeester. Die ideale geleentheid om jouself te vestig en te groei binne die groep. Die suksesvolle persoon sal rapporteer aan die CFO, Groep Administrasie Bestuurder en Senior Groep Rekenmeester. Vereistes: Graad 12 Voltooide tersiêre opleiding, of in die proses om dit te voltooi sal voordelig wees. Ten minste twee jaar werksondervinding (voltooide klerkskap sal voordelig wees). Ten volle tweetalig in Afrikaans en Engels Tydens spertye kan daar verwag word om oortyd te werk. Alhoewel die persoon...
08-05-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : rekenmeester - rekenmeester salaris
 

Gegradueerdes geleentheid

Sandton
Het jy 'n passie vir velsorg en skoonheid? Is jy finansieël gedrewe? Ons is besig om gedrewe, uitsonderlike en passivolle individue te werf wat hulle loopbaan wil afskop en deel word van 'n doel-gedrewe en dinamiese maatskappy. Geen vorige werkservaring is nodig nie en opleiding word gedoen. Vereistes: · 'n Voltooide Graad of drie (3) jaar Diploma (in enige veld). · Ten volle tweetalig in beide Engels en Afrikaans. · Ervaring met Microsoft Excel. · Matriek Wiskunde. Voordele by die maatskappy sluit in: 1. Die potensiaal vir 'n salaris van R18,000. 2. Pensioen fonds en winsdeel na ses (6)...
07-05-2015 - gumtree.co.za save
 

Assistant Direkteur vir Dienste aan Ouer Persone

Bloemfontein
ENGO PROVINSIALE KANTOOR BESKIK OOR DIE VOLGENDE VAKATURE • Assistant Direkteur vir Dienste aan Ouer Persone Posvereistes: Applikante moet oor ‘n minimum kwalifikasie as professionele verpleegkundige beskik, en 5 jaar toepaslike ondervinding. Bestuurslisensie word vereis. Registrasie by professionele liggaam. Pligte: Monitering, evaluering en ontwikkeling van verpleegkundige en versorgingsdienste by sentrums vir ouer persone, insluitend versorging van verswakte bejaardes. Opleiding en ontwikkeling van verpleegpersoneel. Skakeling met beheerraad, ander personeel en rolspeler. Diensvoordele: •...
30-04-2015 - gumtree.co.za save
 

EIENDOMS AGENTE DRINGEND BENODIG

Centurion
ERA CENTURION - INDIEN EIENDOM JOU PASSIE IS EN SLEGS INDIEN JY SELF GEDREWE IS, POSITIEF EN DOELGERIG IS - KOM SIEN MY. (SLEGS) KOMMISSIE VERDELING IS TUSSEN 50/50 EN 70/30 AFHANGEND VAN VERKOPE. GEEN FOOIE BETAALBAAR VIR TAFEL GEBRUIKE, TELEFOON, INTERNET, OF BORDE, ENS. VOORTDURENDE OPLEIDING AAN LEERLING AGENTE.
29-04-2015 - gumtree.co.za save
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Next »   
indiens opleiding
  Create a free email alert for this search or    RSS flow for your search or    Send to a friend
Receive listings by email for :
indiens opleiding

My email address :
Error: invalid email address
You may cancel this alert at any time
Email from your friend :
Error: invalid email address
Your message :
 
 Real-Estate  Job  Car  Motorcycle  Miscellaneous