Home > Edkamcentre > Nursetec > 

Telefoon Etiket

1 - 15 of 81 jobs
sorted by : Pertinence - Date
   
 

ONTVANGSDAME BENODIG IN PAROW

Parow
SOUTHERN STAR ELECTRICAL KONTRAKTEURS IS OP SOEK NA DIE DIENSTE VAN 'N ONTVANGSDAME WAT DIE VOLGENDE PLIGTE INSLUIT:   - Algemene administratiewe funksies - Ondervinding in kliënte diens - Telefoon etiket   Markverwante salaris word aangebied.   SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE IS 22 DESEMBER 2014.   Stuur asseblief 'n 2 bladsy CV met die relevante inligting aan.   AANSTELLING VIR 12 JANUARIE 2015.
24-11-2014 - gumtree.co.za save
 

Ontvangsdame

Pretoria
•Goeie telefoon etiket •Tweetalig (Afrikaans en Engels) •Goed georganiseerd •Taak georienteerd •Rekenaar geletterred, MS Office •Kode 08 bestuurderslisensie met eie vervoer •Woonagtig Noord van Pretoria •Moet ONMIDDELIK BESKIKBAAR wees •Salaris R 4,000.0
04-10-2012 - adsafrica.co.za save
Queries related : ontvangsdame pretoria - ontvangsdame
 

Soek baie graag ander werksgeleentheid!

Bloemfontein
Ek is tans Admin Clerk,het alle admin ondervinding,baie goeie telefoon etiket vir Ontvangs en leer ook baie vinnig.My werk is altyd netjies en akkuraat.Ek is bereid om enigiets nuuts te leer.Is mal daaroor om met mense te werk,so ek sal goeie verkoopsdame ook wees!Het eie motor om by werk te kom.Altyd op tyd en goeie persoonlikheid!
22-11-2014 - gumtree.co.za save
 

Telesales and Marketing

Paarl
'n Persoon met uitstekende telefoon etiket wat baie goed Afrikaans en Engels magtig is en moontlik een swart taal magtig is sal geskik wees vir die werk. As u kennis dra van huislenings en verbande sal dit tot u voordeel strek. U moet rekenaar vaardig wees. Persoon moet onder druk kan werk. Klein basiese salaris plus kommissie.
11-11-2014 - gumtree.co.za save
 

Ontvangs Posisie

Durban
Jong dames skool verlater benodig vir besigheid in Pinetown, Met goeie kliente diens en telefoon etiket. Netjiese voorkoms En tweetalig is n vereiste.   Jammer geen rokers nie.   Jy kan woonagtig wees in die Pinetown omgewing naby Old Main rd sodat jy binne loopafstand bly, of jou eie vervoer he. Opleiding in diens sal verskaf word, begin salaries R3000.00 per maand. Skakel ...
09-11-2014 - gumtree.co.za save
 

Persoonlike & Administratiewe Assistent

Christiana
Graad 12 B.Com of B.A Graad Geldige rybewys Rekenaar geletterd 5+ jaar vorige werksondervinding Uitstekende telefoon etiket Goeie mense verhoudinge Moet proaktief en akkuraat kan werk Stuur 'n volledige cv na die epos adres met afskrifte van kwalifikasies en ID om aansoek te doen
23-10-2014 - gumtree.co.za save
Queries related : persoonlike assistent
 

ONTVANGSDAME BENODIG IN PAROW

Parow
SOUTHERN STAR ELECTRICAL KONTRAKTEURS IS OP SOEK NA DIE DIENSTE VAN 'N ONTVANGSDAME WAT DIE VOLGENDE PLIGTE INSLUIT: - Algemene administratiewe funksies - Ondervinding in kliënte diens - Telefoon etiket   Markverwante salaris word aangebied.   SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE IS 22 DESEMBER 2014.   Stuur asseblief 'n 2 bladsy CV met die relevante inligting aan.   AANSTELLING VIR 12 JANUARIE 2015
01-11-2014 - gumtree.co.za save
Queries related : telefoon ontvangsdame
 

Travel Consultant at JB Train Tours

Boksburg
JB Train Tours (Since 1975), a Rail Tourism Operator with our office based in Sunward Park, Boksburg, is looking for a Travel Consultant (with a difference) The job entails all the relevant duties, tasks and responsibilities of this administrative position. Job specs: • Reading, monitoring of and responding to all enquiries (telephonic, e-mails, faxes etc). Listening to clients’ needs and proposing tour options  • Answering telephone calls and handling queries • Managing of customer bookings which will be received by e-mail, fax, online bookings etc  • Administrate all bookings: Maximizer CRM,...
23-10-2014 - gumtree.co.za save
 

Tikster Ontvangsdame

Ouderdom
Tikster/Ontvangsdame (junior pos)   ‘n Jong dinamiese dame tussen die ouderdom van 18 – 25 jaar word benodig om ‘n besige mediese praktyk van hulp te wees.  Geskikte kandidaat moet ten minste matriek hê.  Goeie taalgebruik en telefoon etiket ‘n vereiste.   Salarispakket – R5000   Sluitingsdatum:  13 Oktober 2014   Stuur volledige CV na: 
07-10-2014 - gumtree.co.za save
 

Afrikaans FIRST language Senior Leisure Consultant

Ons client soek n Senior leisure Consultant vir reis agentskap in Kaapstad • Gepaste ondervinding as internationale Reis Agent met breedvoerige internationale bestemmings kennis  • Die vermoë om 'n span te bestuur, motiveer en op te lei.  • Vriendelike en selfversekerde telefoon etiket is noodsaaklik.  • 'n Georganiseerde ingesteldheid met die vermoë om verskeie werksaamhede effektief te kan bestuur.  • ' n Uitstekende en breedvoerige Afrikaanse woordeskat word vereis  • Gebruikskennis van Galileo / Amadeus sal voordelig wees.  • Gemaklik met die gebruik van Engels as besigheidstaal. 
04-10-2014 - gumtree.co.za save
 

Verkoop Advertensie Spasie

Cape Town
Opsoek na ‘n bemarking konslutant wat gebaseer is in die Kaapstad en Gauteng area om by ons klein, hardwerkende span aantesluit. Ons is ‘n aanlyn publikasie wat advies en inspirasie bied vir bruide wat besig is om hulle troue te beplan asook die publikasie van regte verlowings en troues. Kandidaat Vereistes: Afrikaans is ‘n moet, maar moet ook in Engels kan kommunikeer. ‘n Welgesproke, uitgaande professionele persoon ouer as 20 jaar. Moet ‘n vriendelike persoonliheid he, telefoon en e-pos etiket he. ‘n Goeie verkoper wat ys aan 'n Eskimo kan verkoop, iemand wat hou van gesels en netwerk....
04-10-2014 - gumtree.co.za save
 

Administratiewe assistent

Paarl
Maatskappy in die Paarl dringend opsoek na 'n jong dame vir 'n administratiewe pos vanaf 1 November 2014. Moet voldoen aan die volgende vereistes:  Minstens 2 jaar Pastel ondervinding  Moet rekenaar geletterd wees Moet onder druk kan werk Goeie telefoon etiket Moet goed tweetalig wees Netjiese voorkoms Indien jy voldoen aan al die vereistes, stuur asseblief cv saam met salaris verwagting en verwysings. 
07-10-2014 - gumtree.co.za save
 

Afrikaans FIRST language Intermediate Leisure Consultant

Ons client soek n Senior leisure Consultant vir reis agentskap in Kaapstad • Minimum van 1 jaar ondervinding as 'n reis-agent met internationale bestemmings kennis  • Vriendelike en selfversekerde telefoon etiket is noodsaaklik.  • Vlugtige en vinnige tik vaardighede, asook goeie rekenaar vaardighede.  • Georganiseerde ingesteldheid met die vermoë om verskeie take effektief te kan hanteer.  • ' n Uitstekende en breedvoerige Afrikaanse woordeskat word vereis.  • Gemaklik met die gebruik van Engels as besigheidstaal.
05-10-2014 - gumtree.co.za save
 

Intermediate Leisure Consultant

Cape Town
Our client seeks a Intermediate leisure Consultant in a fast growing online travel agency based in Cape Town , Southern Suburbs Minimum Requirements: • Minimum van 1 jaar ondervinding as 'n reis-agent met internationale bestemmings kennis • Vriendelike en selfversekerde telefoon etiket is noodsaaklik. • Vlugtige en vinnige tik vaardighede, asook goeie rekenaar vaardighede. • Georganiseerde ingesteldheid met die vermoë om verskeie take effektief te kan hanteer. • ' n Uitstekende en breedvoerige Afrikaanse woordeskat word vereis. • Gemaklik met die gebruik van Engels as besigheidstaal. Job...
05-10-2014 - gumtree.co.za save
 

Package Team Leader

Cape Town
Our client seeks a Package Team Leader in a fast growing online travel agency based in Cape Town , Southern Suburbs Requirements: • Gepaste ondervinding as internationale Reis Agent met breedvoerige internationale bestemmings kennis • Die vermoë om 'n span te bestuur, motiveer en op te lei. • Vriendelike en selfversekerde telefoon etiket is noodsaaklik. • 'n Georganiseerde ingesteldheid met die vermoë om verskeie werksaamhede effektief te kan bestuur. • ' n Uitstekende en breedvoerige Afrikaanse woordeskat word vereis • Gebruikskennis van Galileo / Amadeus sal voordelig wees. • Gemaklik met...
01-10-2014 - gumtree.co.za save
1 2 3 4 5 6 Next »   
telefoon etiket
  Create a free email alert for this search or    RSS flow for your search or    Send to a friend
Receive listings by email for :
telefoon etiket

My email address :
Error: invalid email address
You may cancel this alert at any time
Email from your friend :
Error: invalid email address
Your message :
 
 Real-Estate  Job  Car  Motorcycle  Miscellaneous