Home > Statistician > Werk Pretoria > 

Vakante Pos Pretoria

 within
1 - 15 of 19 jobs
- Map
sorted by : Pertinence - Date
   
 

Deeltydse Algemene Assistent

Pretoria
Een vakante pos vir n deelltydse algemene Assistent. Meestal kassierwerk en algemene werk in wegneem restaurante, in Silverlakes, Pretoria Oos. Moet netjies, eerlik, betroubaar,tweetalig wees en onderdruk kan werk. Moet beskik oor eie vervoer. GEEN ROKERS NIE !! Ure sal afhang van omstandighede maar meestal Vrydag-Saterdag en Sondae vanaf + - 4 uur tot 9 uur.Weeksdae wanneer daar n kassier af of afwesig is vanag 8.40vm tot + - 9nm. Loon teen R20.00 per uur. Geplaas 23.7.2014 
25-07-2014 - gumtree.co.za save
Queries related : deeltydse werk
 

Senior Klerk: Crowd Connect

Pretoria
Die Crowd Connect Departement het ʼn vakante pos vir ʼn Senior Klerk Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die instandhouding van verhouding tussen die Departement en eksterne gebruikers om die optimale vloei van inligting te verseker. Dit behels onder andere ʼn steundiens aan eksterne gebruikers in terme van stelseloplossings. Daarbenewens sal die suksesvolle posbekleër verantwoordelik wees vir die opleidingsfunksies van eksterne gebruikers. Pligte en verantwoordelikhede sal onder andere die volgende insluit: • Konstante kommunikasie met die eksterne gebruikers. •...
04-09-2012 - vottle.com save
 

Business Development Manager

Pretoria - Experienced - Full time
Soos pas bespreek, gee ek graag meer inligting ivm die vakante pos by ‘n Intl. Chemiese vervaardigings maatskappy. Besonderhede as volg (presies soos aan ons deurgegee): Requested profile: Academic background: Mining engineer must have demonstrated commercial ability. Chemical Engineers will also be considered; 10 to 15 years of experience in the mining and/or chemical industry. Experienced in imported chemicals will be considered as an asset; Ready to travel in the region of Southern Africa; Fluent in English and Afrikaans. Portuguese will be considered as an asset; Available mid 2011; Ready...
09-02-2011 - jobspace.co.za save
 

OPSOEK NA ENIGE KANTOOR WERK EK IS N

Pretoria
OPSOEK NA ENIGE KANTOOR WERK EK IS N 29 JARIGE DAME OPSOEK NA ENIGE ADMIN, SKAKELBORD, PA, KLERK VAKANTE POS. IS BESIG MET HR MANAGEMNET KURSUS KAN ENIGE ONMIDDELIK BEGIN KONTAK CHARMAINE BY":... Phone ... Reply to this Ad by Email
26-07-2010 - junkmail.co.za save
 

Deeltydse Algemene Assistent

Pretoria
Een Vakante pos vir deeltydse Algemene Assistent.  Help met kassierwerk en algemene werk in wegneem restaurant in Silverlakes, Pretoria Oos. Moet netjies, eerlik, betroubaar, tweetalig, en met die publiek kan werk en moet onder druk kan werk. Moet bereid wees om enige tyd in te staan as daar n behoefte voor is. Moet beskik oor eie vervoer.   GEEN ROKERS NIE ASB !!!! Ure sal afhang van omstandighede maar meestal vanaf Vrydae  tot Sondae (+ - 4 uur nm tot +- 9uur nm.) Weeksdae wanneer staf afwesig is vanaf + - 8.40 vm tot +- 9nm. Betaling is R20.00 (twintig rand)  per uur. 23.5.2014 
25-07-2014 - gumtree.co.za save
 

Opsoek na vakante pos

Pretoria
Ek is n 24 jarige dame opsoek na enige admin - ontvangsdane of salesdame .Kan onmiddelik begin Kontak madelein ...
22-01-2009 - vottle.com save
 

Vakante pos asap. Bestuur, rep, aflewerings ens. Eie

Pretoria
Vakante pos asap. Bestuur, rep, aflewerings ens. Eie Bakkie. Betrekking asap. (Pta) Tel. Jax Phone ... Reply to this Ad by Email
28-06-2010 - junkmail.co.za save
Queries related : vakante pos - betrekkings vakant
 

Algemene administrasie klerk (deeltyds)

Pretoria
Vakante pos (deeltyds) (Afrikaans en Engels sprekend) benodig om administrasie werk te doen. Twee oggende of middae  per week. (R20.00 per uur.) Moet betroubaar en eerlik wees.Eie vervoer. NIE ROKERS !! Indien belangstel stuur kort CV met verwysings, en ID so gou moontlik  I  
27-06-2014 - gumtree.co.za save
 

Opsoek na vakante pos

Pretoria
Ek is n 28 jarige dame opsoek na enige admin - ontvangs of skakelbord vakante pos.Kan onmiddelik begin. Charmaine Liebeneberg ...
22-01-2009 - vottle.com save
Queries related : ontvangs pos
 

JNR LITIGASIE TIKSTER/ONTVANGS

Brooklyn
Prokureurs in Brooklyn het 'n vakante pos vir 'n Jnr Litigasie Tikster/Ontvangs. Ten volle tweetaling. Salaris R6000-R7000
19-06-2014 - gumtree.co.za save
 

Vakante pos: Junior Water Gebruikskonsultant

Pretoria
Vakante pos: Junior Water Gebruikskonsultant Maatskappy: ThandaManzi Water Use Consultants Tipe pos: Voltyds Ervaring: 1 – 5 jaar Salaris: R8 000 – R10 000 per maand Tipe pos: Omgewings-/Water gebruikskonsultasie Kwalifikasie vereistes: Ndip/Btech/BS
05-08-2013 - gumtree.co.za save
 

Administratiewe Dienste Bestuurder

Silverton
  OneLaw het die volgende vakante pos beskikbaar: Administratiewe Dienste Bestuurder Die suksesvolle aansoeker sal verantwoordelik vir die bestuur van die produksie- en teiken-georiënteerde, gesentraliseerde dokumentasie verwerking en dokumentêre pro
25-07-2013 - gumtree.co.za save
Queries related : pos beskikbaar pretoria
 

Debtors Clerk Vakante Pos beskikbaar in Lynnwood, Pretoria

Brooklyn
Debtors Clerk Position beskikbaar vir 'n blanke dame in Pretoria Lynnwood Ten minste 2 jaar Debtors ondervinding Onmiddelik beskikbaar Stuur jou CV na hierdie email asb. 6 maande kontrak Salaris R6000-00pm Dankie Rika
13-06-2013 - gumtree.co.za save
Queries related : vakant - pos beskikbaar pretoria
 

Allocations Clerk Vakante pos beskikbaar - Lynnwood

Brooklyn
Ons het 'n Allocations Clerk pos beskikbaar vir 'n blanke dame in Lynnwood Kandidaat moet onmiddelik kan begin Ten minste 2-3 jaar ondervinding 6 maande kontrak Salaris R6000pm Stuur jou CV na hierdie email adres Dankie Rika
13-06-2013 - gumtree.co.za save
Queries related : vakante pos beskikbaar
 

VAKANTE POS: ARGITEKSTEGNOLOOG

Pretoria
Onecor Trust nooi applikante uit om aansoek te doen vir bogenoemde pos. ʼn Talentvolle Argitekstegnoloog met minimum 2 jaar ervaring word verlang om in noue samewerking met die argitek en konstruksie konsultante die samestelling en implementering van
23-04-2013 - gumtree.co.za save
1 2 Next »   
vakante pos pretoria
  Create a free email alert for this search or    RSS flow for your search or    Send to a friend
Receive listings by email for :
vakante pos pretoria

My email address :
Error: invalid email address
You may cancel this alert at any time
Email from your friend :
Error: invalid email address
Your message :