Home > Help Health Care > No Experience Jobs In Pretoria > 

Werk Vir Blankes Pretoria

 within
1 - 20 of 32 jobs
- Map
sorted by : Pertinence - Date
 

Jong blanke man gesoek vir algemene werk

Pretoria
Jong blanke man gesoek vir algemene werk soos skoonmaak, verf, herstelwerke en bietjie sekuriteits werk. Moet hard werkend wees, vriendelik, betroubaar en lojaal. GEEN KANSVATTERS NIE. e-mail, sms of Whatsapp my.18 - 23 jarige blanke dame gesoek met die volgende vereistes; rekenaarvaardig, tweetalig, telefoon etiket, vriendelik, eerlik en lojaal. Villeria/Queenswood/Waverley area, moet dadelik kan begin. Salaris R1750. E-mail, sms of Whatsapp my.
28-03-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : werk vir blanke mans
 

Driver | Blanke-Man-35-to-45jr... | Pretoria North | Job Mail | Job Vacancy in General Employment Drivers | Job Mail South Africa

Pretoria
Blanke Man - 35 to 45jr gesoek vir Drywer pos. Moet Pretoria goed ken Netjies (werk met kliente) Betroubaar en Stiptelik Moet Afr en Eng kan skryf en praat Geldige Kode 8 Lisensie Skakel kantoor ure
03-11-2011 - junkmail.co.za save
 

DRINGEND opsoek na werk!!!!

Pretoria
Goeie dag. Ek is n 28jarige blanke dame vanaf Pta-oos. Ek is bitter graag en dringend opsoek na werk!! Ek het onderfinding in admin/kantoor werk as ook n bietjie retail. Ek werk hard, leer vinnig en ek is goed met mense. Ek sal dankbaar wees vir enige kans. Baie dankie.
19-03-2015 - gumtree.co.za save
 

Driver | Benodig-'n-betroubare-blanke-drywer... | Pretoria City | Job Mail | Job Vacancy in General Employment Drivers | Job Mail South Africa

Pretoria
Benodig 'n betroubare blanke drywer vir tuindienste. Verkieslik 'n pensonaris om inkomste aan te vul. Moet eie Vervoer he tot by die kantoor. Bakkie sal dan gegee word om werk te doen
19-08-2011 - junkmail.co.za save
Queries related : werk blankes
 

Algemene werk

Sunnyside
Jong blanke mans persoon gesoek vir algemene werk
17-03-2015 - gumtree.co.za save
 

Pretoria Administration/PA/Secretary Girl Friday Besigheid-in-die-oostelike-voorstede-van-2200779

Pretoria
Besigheid in die oostelike voorstede van Pretoria het 'n vakante posisie beskikbaar vir 'n blanke, getroude dame tussen die ouderdom van 30 en 40 jaar. Verantwoorelik en tweetalig. Laboratorium ondervinding is 'n voordeel. Wiskunde en Wetenskap is 'n vereiste (matriek) * Ontvangs * Monster ontvangs in lab * Moet formules kan lees * Data basis instand hou * Liaseering * Antwoord van telefone Moet 'n passie he vir laboratorium werk en moenie bang wees om handjies vuil te maak nie. Stuur volledige Cv + onlangse foto na:-
08-01-2011 - junkmail.co.za save
 

SHEKINAH TUISVERSORGING

Pretoria
EK is DRINGEND opsoek na blanke /wit verpleegsters met ondervinding en sertifikaate vir tuis versorging inbly werk net eerlike opregte dames wat ernstig is oor hul werk kan my kontak BABSIE POTGIETER ... shekinahhomenursing ... stuur asb verkorte cv en sertifikate
02-03-2015 - gumtree.co.za save
 

Wit blanke man 40jr op soek na werk

Pretoria
Wit blanke man 40jr op soek na werk bereid om te trek. Handy man & oud telkom tegnikus. Ondervinding as voorman in vir telkom & konstruksie. Rekenaargeletterd. Twee talig & beperkte fanagalo. Eie voertuig & lisensie + pdp. Phone ... Reply to this Ad by Email
01-12-2010 - junkmail.co.za save
Queries related : werk vir mans in pretoria
 

Admin/office lady--Kantoordame gesoek

Pretoria
Admin/office lady--Kantoordame gesoek. READ VERY CAREFULLY Literate, AFRIKAANS speaking, NON AA?EE, blank, basic computer skilled, junior level admin office lady wanted for small home business based in Hermanstad/Daspoort Pretoria close to Moot street Spar. persoon moet self vervoer reel na en vanaf werk. Kantoor ure 07h00 tot 17h00 weeksdae maar mag sekere Saterdae insluit soos behoeftes verander. Vereistes: Basiese admin en rekenaarvaardighede(email/internet, adverteer aanlyn ens) en persoon moet ordentlik kan lees en skryf. GEEN sms taal word aanvaar en GEEN BBM ens gedurende werksure....
26-12-2014 - gumtree.co.za save
 

PILATES STUDIO ONTVANGSDAME

Pretoria - Permanent
PILATES STUDIO ONTVANGSDAME   Noodsaaklik: Blanke dame, ouderdom 35 – 50 jaar. Volwasse, gevestigede en stabiele dame wat onafhanklik kan werk. Moet ‘n passie hê vir die fiksheid industrie.   Aanstelling: Permanent Ligging: Moreleta Park, Pretoria-Oos, Gauteng Salaris: R 8 000 - R10 000+ (onderhandelbaar)   Algemene ontvangs plige. Maak afsprake vir klasse. Beantwoord telefoon, hanteer navrae, maak afsprake, neem boodskappe, hanteer versoeke Verwelkom kliënte. Bespreek studio tye vir afrigters. Sien om na netheid van ontvangs sowel as studio. Bemarking van die studio. Algemene administatiewe...
22-10-2014 - gumtree.co.za save
 

Afrikaans Sprekende Blanke Au pair dame benodig in Faerie Glen

Pretoria
Benodig n Afrikaans sprekende au pair vir my twee seuns. Die is n lang termyn posisie!!! Maandae tot Vrydae van 13:00 tot 19:30. Moet lisensie en eie voertuig he om kinders te vervoer. R4000 tot R4500 per maand. Moet kan help met huiswerk en lekker speel - sal ma rol moet inneem in huis aangesien ouers laat werk. Geen kans vatters asb!!!!
21-05-2014 - gumtree.co.za save
Queries related : au pair werk pretoria
 

GESELSKAP DAME

Pretoria
Midway Care Centre benodig die dienste van 'n volwasse blanke, Afrikaans-sprekende geselskapdame wat een van die bejaarde manlike inwoners kan besig hou gedurende die dag. Die person moet vekieslik hulle eie vervoer he en bereid wees om ten minste twee naweke per maand te werk. Die persoon sal sobere gewoontes he, nie rook nie en verseker dat die inwoner nooit verveeld is nie. Ons ontvang graag aansoeke by: ... vir aandag: Sharon van Rensburg
03-05-2014 - gumtree.co.za save
Queries related : ontvangs dame
 

Ek soek Ontvangs / Admin werk

Brooklyn
Ek soek dringend enige Ontvangs/Admin (Tikster)werk. Agtergrond: Ontvangs (12 jaar by Prokureurs Firma)en Litigasie werk (4 jaar by Prokurerus Firma), verder het ek in totaal 22 jaar ondervinding in Ontvangs. Ek soek in enige bedryf werk dit hoef nie net by Prokureurs te wees nie.Het voorheen in die Boubedrayf vir 7 jaar gewerk. Indien u kan help Kontak Martie: ... (Het my eie vervoer en ek is 'n 48 jarige blanke dame)
01-05-2014 - gumtree.co.za save
Queries related : werk vir dames - tikster pretoria
 

SAMPIE

Pretoria
EKS N 36JARIGE BLANKE MAN EN IS OP SOEK NA WERK. ENEGE WERK WAT DAAR IS EK HET N KODE 10 LESENSIE. EK WIL NET VIR MY FAMILIE SORG.AS DAAR IEMAND IS WAT VIR MY IETS HET ASB KONTAK MY ... JESUS LIEFDE
15-08-2015 - gumtree.co.za save
 

JOHANNESBURG EN PRETORIA - AFRIKAANS SPREKENDE PERSONE BENODIG VIR VERKOPE

Pretoria
Ek is 'n nie rasistiese persoon wat besluit het om iets draadwerklik te doen om my mede blank Suid Afrikaners te help om werk te kry. Dit is ongelukkig so dat die meeste firma's hulle toewy aan die BEE standaard van die huidige regering. Ek persoonlik beskou dit as onwettig en glo dat die persoon beter geskik vir die pos, behoort die pos te kry. Moet asseblief nie vir een oomblik dink dat ek Blank bo Kleur sal stel indien die gekleurde person beter geskik is nie, ek sal my standaarde in geen omstandighede so verlaag nie. Ek glo absoluut in regverdigheid. En omdat ek glo in 'charity begins at...
01-08-2015 - gumtree.co.za save
 

Ontvangs/Admin

Pretoria
Blanke Ontvangs / Admin dame benodig. Kennis en ondervinding van V-test en e-Natis . Nie ouer as 35 jaar. Afrikaans en Engels magtig. Om so spoedig moontlik te begin in Pretoria Oos. Eie vervoer om by die werk te kan kom. Salaris onderhandelbaar. Vir meer inligting kontak Martin. ... Stuur CV na ... As jy nie weet wat V-test en e-Natis is nie, moet asb nie aansoek doen nie.
03-08-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : werk vir ontvangs dames
 

Jong blanke mans persoon gesoek vir algemene werk

Pretoria
Jonge blanke mans persoon gesoek vir algemene werk soos skoonmaak, herstelwerk, verf werk asook sekuriteits werk
01-04-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : werk vir mans
 

Blanke man gesoek vir algemene werk

Pretoria
Jong blanke man gesoek vir algemene werk soos skoonmaak, verf, herstelwerke ens. Salaris R2000 Villeria area. kontak of Whatsapp my
28-03-2015 - gumtree.co.za save
 

Jong blanke man vir algemene werk

Pretoria
Jong blanke man vir algemene werk - skoonmaak, herstelwerk, sekuriteitswerk ens. Junior posissie Salaris ± R2000 van Waverley, Quenswood, Silverton of so.
31-03-2015 - gumtree.co.za save
 

Jong blanke man gesoek vir algemene werk

Pretoria
Jong blanke man gesoek vir algemene werk soos skoonmaak, verf, herstelwerke ens. Salaris R2000 Villeria area. kontak of Whatsapp myJong blanke man gesoek vir algemene werk soos skoonmaak, verf, herstelwerke ens. Salaris R2000 Villeria area. kontak of Whatsapp my
25-03-2015 - gumtree.co.za save
1 2 Next »   
werk vir blankes pretoria
  Create a free email alert for this search or    RSS flow for your search or    Send to a friend
Receive listings by email for :
werk vir blankes pretoria

My email address :
Error: invalid email address
You may cancel this alert at any time
Email from your friend :
Error: invalid email address
Your message :
 
 Real-Estate  Job  Car  Motorcycle  Miscellaneous