Home > Director > 

Aansoek

1 - 20 of 2,866 jobs
Queries related to "aansoek" :

aansoek dekbrief

-

aansoek brief

-

aansoek briewe

-

aansoek om pos

sorted by : Pertinence - Date
 

Praktykbestuurder : Rekenmeesters- en Ouditeurspraktyk - Durbanville

Durbanville
Rekenmeesters- en Ouditeurspraktyk in Durbanville het 'n geleentheid vir 'n gegradueerde persoon met / sonder 'n GR-kwalifikasie en voltooide klerkskap om verantwoordelikheid vir 'n portefeulje kliënte te aanvaar en die bestuur van die praktyk oor te neem. Gulde geleentheid vir iemand wat 'n uitdaging soek met goeie geleentheid vir groei binne die firma. Goeie kommunikasievaardighede, die vermoë om onafhanklik te werk en 12 tot 15 personeellede te motiveer en te bestuur, is vereistes vir die pos. Ons ontvang graag u aansoek, CV en salarisverwagting vir oorweging. Dui asseblief aan wanneer u...
04-09-2016 - gumtree.co.za save
Queries related : rekenmeester pos - rekenmeester
 

Afrikaans Huistaal Graad 11 en 12

Cedar Hoerskool benodig dringend n Afrikaans Huistaal onderwyser vir graad 11 en 12. Belangstellendes kan CV stuur aan ... -Indien u nie antwoord binne DRIE dae kry nie beskou u aansoek as onsuksesvol. . Mh
02-09-2016 - gumtree.co.za save
 

POSTE BESKIKBAAR!!!

Brooklyn
Interne Maatskappy is dringend opsoek na jong dames en mans tussen ouderdom van 18 en 32 om dadelik te begin met opleiding vir 'n verskeidenheid van poste. Ondervinding is nie nodig nie, kandidate moet net Afrikaans magtig wees. Skakel ... en gebruik verwysing: HEN10 om aansoek te doen. CV's kan gestuur word na
02-09-2016 - gumtree.co.za save
 

BOUREKENAAR Pos

Centurion
Vereistes: • BSc(QS) of BCom • Minstens 4 jaar ervaring • Bogemiddelde inligtingsbestuurskennis en -ervaring • Bogemiddelde meet- en databestuursvermoë en goeie insig in meetbare items en oorhoofse koste van konstruksie- en installasie-kontrakte • Uitstekende Engels Aanbevelings: • Buitelandse projekervaring • FIDIC-ervaring • Ervaring in SharePoint-werkswyses • Ervaring in ERP-gebruik • Ervaring van mynverwante projekte • Terreinervaring • Ervaring van projekte groter as R100 miljoen • In staat om eposse en andersins skriftelik te kommunikeer met goeie spelling Algemeen: • Vergoeding is...
27-08-2016 - gumtree.co.za save
 

VLOER BESTUURDER / OPERATIONELE BESTUURDER DIE PLAASSLAGHUIS

Springbok
DIE PLAASSLAGHUIS SPRINGBOK BIED N LOOPBAANGELEENTHEID AS OPERATIONELE / VLOERBESTUURDER. DIE IDEALE KANDIDAAT MOET TWEETALIG MET UITSTEKENDE MENSEVERHOUDINGE WEES, MOET OOR GOEIE BESTUURS-,ASOOK ADMINISTRATIEWE VAARDIGHEDE BESKIK, GOED GEORGANISEERD WEES EN MOET N SPAN KAN LEI EN MOTIVEER. KENNIS VAN DIE TEGNIESE ASPEKTE BINNE 'N SLAGHUIS, VERWERKING VAN VLEIS ASOOK REKENAARVAARDIGHEID SAL IN U GUNS TEL. 'N MEDEDINGENDE VERGOEDINGSPAKKET SAL NAGELANG VAN ONDERVINDING EN BEKWAAMHEID AANGEBIED WORD. AANSOEK SLUIT 9 SEPTEMBER 2016. FAKS ... E-MAIL
21-08-2016 - gumtree.co.za save
Queries related : bestuurder
 

Moniteerders * 3

Upington
3 * MONITEERDERS: FRUITFLY AFRICA (Oranjerivier-Streek) FruitFly Africa, ‘n maatskappy wat spesialiseer in die area-wye geïntegreerde plaag beheer van die Meditireense vrugte vlieg, het ‘n opening vir drie Moniteerders in die Augrabies omgewing. Die pos sal aan die Area Koӧrdineerder rapporteer. Pligte: Noue samewerking met koördineerders en bestuur. Algemene dag tot dag take. Instandhouding van FFA voertuie. Die uithang, onderhoud en vervanging van lokvalle. Weeklikse monitering van alle lokvalle. Identifisering, bestuur en koördinering van aksies m.b.t. alternatiewe gashere. Vroegtydige...
23-08-2016 - gumtree.co.za save
Queries related : landbou bestuur
 

Bekende Restaurant in die Tyger Waterfront opsoek na Bestuurder (FOH)

Durbanville
Verantwoordelikhede sluit in, maar is nie beperk tot: - Oop-/toemaak van die restaurant - Plasing van daaglikse bestellings - Inneming van daaglikse fakture - Dag tot dag bestuur en netheid van die restaurant te verseker - Gereelde interaksies met kliënte en versekering van uitmuntende diens - Daaglikse personeel bestuur - Afbalansering van daaglikse transaksies - Voorraad telling Persoonlikheidseienskappe wat geskik sal wees vir hierdie pos: - Goeie kommunikasie vaardighede - Natuurlike leiereienskappe en die vermoë om die personeel te kan motiveer voor hul skofte - Goeie syfervaardighede -...
26-08-2016 - gumtree.co.za save
 

Stoorman Verlang

Brackenfell
Ons is opsoek na n man wat leiding in ons werks winkel kan vat. Verkieslik man met meganies/welding/heining ondervinding. Moet ry bewys besit asook eie vervoer om tot by die werk te kan kom. Ons soek wel n ouer man. Stuur graag jou CV en salaris wat U verwag na ... Geen oproepe sal aanvaar word vir aansoek nie. Ons sal dus jou kontak sou ons voel jou agter grond is gepas vir die werk, gee asb die telefoon nommer waar ons jou op kan skakel om n dag, tyd en plek te kan bespreek. Werks ure weekliks: Maandag tot Donderdae 6:30 tot 17:00 Vrydae 6:300 tot 16:00 Net naweke werk sou dit regtig nood...
17-08-2016 - gumtree.co.za save
Queries related : soek vir werk - naweke werk
 

MEGANIESE PASSER / " MECHANICAL FITTER" (OWDF)

Upington
Ons kliënt, wat betrokke is by die instandhouding van die hidro-elektriese kragstasie buite Kakamas, bied die volgende geleentheid aan ʼn praktiese kandidaat met bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede MEGANIESE PASSER / " MECHANICAL FITTER" KAKAMAS OMGEWING Vereistes: - Ambag kwalifikasie as meganiese passer met ten minste 5-7 jaar praktiese ondervinding - Kwalifikasie in Beroepsgesondheid met ten minste 3 jaar ondervinding - Goeie menseverhoudinge en die vermoë om n span te bestuur - Bo-gemiddelde organiseringsvermoë en administrasie vaardighede - Algemene...
15-08-2016 - gumtree.co.za save
 

GESOEK – AFRIKAANS SPREKENDE DAGSORG ASSISTENT (BRACKENFELL)

Brackenfell
‘n Goedgevestigde Mini - Dagsorgsentrum is opsoek na ‘n Senior Afrikaans sprekende Dagsorg Assistent in die Protea Hoogte, Brackenfell omgewing. Minimum vereistes: Moet woonagtig wees in Brackenfell of omliggende omgewing met eie vervoer Moet alreeds ‘n Ma wees met kinders ouer as 13 en met ‘n besonderse passie vir die omsien en nasien van kinders tussen die ouderdomsgroepe 3 Maande – 3 Jaar Moet bereid wees om flexi skofte te werk Vorige ondervinding in ‘n Dagsorgsentrum sal in die geskikte kandidaat se guns tel Stuur ‘n volledige aansoek na: ... so spoedig moontlik en dui aan u verwagte...
07-08-2016 - gumtree.co.za save
 

GESOEK – AFRIKAANS SPREKENDE DAGSORG ASSISTENT (BRACKENFELL)

Brackenfell
‘n Goedgevestigde Mini - Dagsorgsentrum is opsoek na ‘n Senior Afrikaans sprekende Dagsorg Assistent in die Protea Hoogte, Brackenfell omgewing. Minimum vereistes: Moet woonagtig wees in Brackenfell of omliggende omgewing met eie vervoer Moet alreeds ‘n Ma wees met kinders ouer as 13 en met ‘n besonderse passie vir die omsien en nasien van kinders tussen die ouderdomsgroepe 3 Maande – 3 Jaar Moet bereid wees om flexi skofte te werk Vorige ondervinding in ‘n Dagsorgsentrum sal in die geskikte kandidaat se guns tel Stuur ‘n volledige aansoek na: ... so spoedig moontlik en dui aan u verwagte...
07-08-2016 - gumtree.co.za save
 

Kassiere en Kombuis Personeel - Steers & Fishaways Bellville

Bellville
Ons verlang die dienste van Kassieres asook Kombuis Personeel by Steers in Bellville. Ten minste een jaar ervaring word verlang. Moet in Bellville, Khayalitsha, Delft, Mfuleni, Phillipi en Mitchells Plein omgewing woonagtig wees, tensy aansoeker eie betroubare vervoer het. Bring die volgende na Steers, Winkel Nr4, Bellville Mini Mall, Hoek van Strand en Bill Bezuidenhout Straat, Bellville: Nuutste Curriculim Vitae Afskrif van ID U MOET in die winkel kom aansoek doen, aangesien ons dan ook die Onderhoud sal voer. GEEN epos, GEEN oproepe, GEEN 'chats' via Gumtree! As u ernstig is oor n...
04-08-2016 - gumtree.co.za save
 

GESOEK – AFRIKAANS SPREKENDE DAGSORG ASSISTENT (PROTEA HOOGTE, BRACKENFELL)

Brackenfell
‘n Goedgevestigde “ Mini” - Dagsorgsentrum is opsoek na ‘n Afrikaans sprekende Dagsorg Assistent in die Protea Hoogte, Brackenfell omgewing. Minimum vereistes: Moet woonagtig wees in Brackenfell of omliggende omgewing (± 3km, vanaf Brackenfell Stasie), verkieslik met eie vervoer. Moet Engels magtig wees. Moet alreeds ‘n Ma wees met eie kinders en met ‘n besonderse passie vir die omsien en nasien van kinders tussen die ouderdomsgroepe 3 Maande – 3 Jaar. Eerstehulp agtergrond en opleiding ‘n plus Vorige ondervinding in ‘n Dagsorgsentrum sal in die geskikte kandidaat se guns tel Werksure: Maandae...
10-08-2016 - gumtree.co.za save
 

I.T Technician/Rekenaartegnikus benodig

Paarl
Ons rekenaar winkel benodig ‘n geskikte persoon om spoedig moontlik diens te aanvaar! Let wel, ons verlang selgs aansoeke van persone wat geleë is in Paarl en omligende areas. Vereistes: * Vorige ondervinding en n groot liefde vir Rekenaars is mees belangrik, * Formele kwalifikasies nie van kardinale belang nie maar wel n plus, * Matriek Sertifikaat noodsaaklik, * Tweetaligheid (Engels & Afrikaans) verkieslik, * Geldige Kode 8 rybewys is n plus Verlangde persoon moet goed kan kommunikeer met kliënte, die vermoë het om onafhanklik en onder druk te kan werk en moet ‘n netjiese en professionele...
07-08-2016 - gumtree.co.za save
Queries related : rekenaartegnikus
 

PLAASBESTUURDER: GRAAN, VRUGTE en VEE

Eden
Ons boerdery benodig 'n jong toegewyde bestuurder met kode 14 en PDP. 'n Landbou kwalifikasie met ten minste 5 jaar ondervinding is n streng vereiste. Meganiese vaardighede en kennis van presisie boerdery sal 'n groot pluspunt wees. Indien julle 'n paartjie is, sal daar 'n admin pos beskikbaar wees vir die vroulike persoon. Aansoeke sluit 25 Augustus 2016 Stuur volledige CV aan
07-08-2016 - gumtree.co.za save
Queries related : plaasbestuurder - pos plaasbestuurder
 

General worker/algemene werker

Eden
Algemene werker Hierdie pos is beskikbaar in 'n verwerkings aanleg in Mossdustria. Jy moenie bang wees vir harde werk nie. Ons werk 24 uur 'n dag so daar is 3 skofte per dag. As gevolg van die tipe werk vra ek dat slegs mans sal aansoek doen. Dis 'n intree vlak pos. Email CV met 'n kopie van jou ID na
31-07-2016 - gumtree.co.za save
Queries related : algemene werk beskikbaar
 

Verkope & Bemarking

Kimberley
AAPRINTMEDIA het n nuwe Besigheid (GET FIRED UP) in Suid-Afrika begin. As jy 10 % rekenaarvaardighede + Bemarking en Verkoops ervaring het en tussen die ouderdom van 18-25 is kan jy aansoek doen. * 'N Slimfoon of Tablet is n Vereiste. Inkomste potensiaal is tussen R2000 - R5000 per week. Doen aansoek as jy slim, goed geletterd en goeie persoonlike vaardighede het en nie bang is om met kliënte te praat nie. Wanneer 'n onderhoud uitgevoer is en jy suksesvol is, moet jy in staat wees om onmiddellik te begin. Opleiding sal gratis voorsien word. Ons het reeds GET FIRED UP suksesvol gestig in...
31-07-2016 - gumtree.co.za save
 

Barmanne/ dames en kroegbestuurders nodig - bellville

Bellville
*Lees asb die hele advertensie Voor u reageer* Ons is ń sport Kroeg in Bellville, opsoek na betroubare, hardwerkende kroegmanne/dames en kroegbestuurders wat by ons span sal inpas. Persone wat Aansoek doen moet die volgende vaardighede besit: moet Afrikaans en Engels vlot praat. Goeie komminukasievaardighede en ń vriendelike persoonlikheid he. Eie vervoer he In skofte kan werk, veral naweke. Teminste een jaar ervaring he in die bedryf. (NB) Verdere opleiding sal voorsien word aan bestuurders. Teminste matriek he, en GEEN kriminele rekord nie. (NB) Stuur asb CV'S (met ń onlangse foto) via e-pos...
01-08-2016 - gumtree.co.za save
Queries related : werk advertensies
 

BEDRYF/FINANSIëLE BESTUURDER (MBBK)

Upington
Ons kliënt 'n leier in die landbou industrie beskik oor 'n geleentheid by hul Upington tak as: BEDRYF/FINANSIëLE BESTUURDER UPINGTON Vereistes: - 'n Toepaslike finansiële tersiêre kwalifikasie met ten minste 5 jaar kommersiële blootstelling in abattoirs,veilings, voerkraal of landbou omgewing - Akkuraatheid, dinamiese en energieke benadering tot daaglikse taak - Goeie menseverhoudinge en ondervinding van personeelbestuur - Goeie rekenaarvaardigheid Verantwoordelikhede gaan insluit: - Volledige finansiële en administratiewe funksie van bogenoemde bedrywe - Koördinering van operasionele funksies...
26-07-2016 - gumtree.co.za save
Queries related : finansiele bestuurder
 

Op soek na Betroubare kroegmanne.

Parow
Ons is op soek na eerlike, energieke en hardwerkende kroegmanne wat by ons span kan aansluit. Aansoekers moet bereid wees om skofte en ook naweke te kan werk. Jy moet jou eie vervoer hê. Geen kansvatters asb
30-07-2016 - gumtree.co.za save
Queries related : werk aansoeke
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Next »   
aansoek
  Create a free email alert for this search or    RSS flow for your search
Receive listings by email for :
aansoek

My email address :

Enter the following security code *


Error: invalid email address
You may cancel this alert at any time
 
 Real-Estate  Job  Car  Motorcycle  Miscellaneous