Home

1 - 20 of 133 jobs
sorted by : Pertinence - Date
 

Ontvangsdame

Pretoria
•Goeie telefoon etiket •Tweetalig (Afrikaans en Engels) •Goed georganiseerd •Taak georienteerd •Rekenaar geletterred, MS Office •Kode 08 bestuurderslisensie met eie vervoer •Woonagtig Noord van Pretoria •Moet ONMIDDELIK BESKIKBAAR wees •Salaris R 4,000.0
04-10-2012 - adsafrica.co.za save
 

Administratiewe Klerk / Ontvangs

Meyerton - Permanente
Administratiewe Klerk / Ontvangs Voldag pos. Permanente aanstelling. Salaris R8000 Vereistes - Dame wat goed versorg is, Minimum vereiste is Matriek, Goeie kommunikasie - en letterkundige vaardighede in Afrikaans en Engels, Rekenaargeletterdheid in MS Word, Exel, Outlook. Moet goeie tydsbestuur kan handhaaf en in enige tipe werksomgewing kan aanpas, Moet self-gemotiveerd wees en werk moet spoedig en noukerig afgehandel word, Moet oor goeie telefoon etiket en menseverhoudings beskik Ten minste 2 jaar toepaslike ondervinding in kantoor-administrasie (Asseblief geen CV's wat nie aan bogenoemde...
21-06-2016 - gumtree.co.za save
 

Vakante pos vir 'n administratiewe dame by ons boedelbereddingsafdeling.

Pretoria
Ons het 'n pos as administratiewe dame by Ross & Jacobsz Ing Prokureurs. Ons is op soek na 'n Afrikaansprekende dame wat aan die volgende vereistes voldoen: Moet rekenaar geletterd wees. Moet ook goeie telefoon etiket beskik. Goeie kliënte diens. Ondervinding/ agtergrond met boedelberedding sal 'n voordeel wees. Vergoeding - markverwant na gelang van ondervinding.
11-05-2016 - gumtree.co.za save
Queries related : prokureur vereistes
 

Junior Koste Berekenaar

Parow
'n Maatskappy in Parow is opsoek na 'n Junior Koste Berekenaar. Vereistes: * Matriek met Wiskunde as vak * Tweetalig * Moet betroubaar en verantwoordelik wees met leierseienskappe * Moet effektief kan kommunikeer met en sonder stres situasies * Administratiewe ondervinding * Telefoon etiket * Moet kan deligeer en kan seker maak werk is gedoen * Moet werk kan uitvoer binne gespesifiseerde tydsraam * Moet sisteme in plek kan hou en volg * Moet in 'n span kan werk * Moet bereid wees om oortyd te werk indien nodig teen vergoeding. * Moet onmiddelik beskikbaar wees. Begin salaris is R4 000,...
23-03-2016 - gumtree.co.za save
 

Assistent vir Bemarkings Direkteur benodig

Pretoria
R6'000 per maand. Assistent nodig vir besige Bemarkings Direkteur. Moet ten minste 1 jaar ondervinding he en moet Afrikaans en Engels praat. Maak afsprake, hou dagboeke op datum. Hou ons bestaande en nuwe kliente gelukkig, bel hulle gereeld en hou ons databasis op datum. Positiewe, mense-mens met great telefoon etiket. Microsoft Outlook en ander. As jy ons perfekte kandidaat is, email CV vandag!
29-02-2016 - gumtree.co.za save
 

Temp Office Administrator / PA Required for an Electrical Company

Brackenfell
Ons is opsoek na 'n tydelike kantoor administrateur / PA vir die eienaar vir 'n elektriese maatskappy in Okavango Park, Brackenfell. Tydperk: 11 April 2016 tot 16 September 2016. (April sal net halfdag wees, aangesien dit meerendeels net opleiding sal wees). Werksure: 8:30 - 16:30. Vorige ondervinding in die elektriese bedryf sal tot u voordeel tel. Vereistes: Eie vervoer tot by werksplek. Matriek en vorige werksondervinding in die veld. Werksondervinding in Pastel (fakture, kwotasies, betalings insit en state uitstuur na kliënte) Moet baie akkuraat werk en georganiseerd wees. Goeie telefoon...
04-03-2016 - gumtree.co.za save
 

Junior persoonlike assistent

Cape Town
Opsoek na n blanke assistent in n finansiele adviseur praktyk. Moet flot in Afrikaans en Engels wees. Die hoof funksie sal wees om afsprake te boek en dagboek te bestuur. Ek is opsoek na n betroubare blanke dame met goeie telefoon etiket om in my praktyk te werk as admin assistent. Die kandidaat moet vriendelik maar ferm wees met kliente. Doel georienteerd en gedryf wees. Telefoon etiket en ondervinding noodsaaklik. Die pos sal begin as halfdag posisie met buigbare ure en elke 3 maande hersien word en groei na n voldag posisie. Salaris begin met R 3 500 vir die eerste 3 maande. Indien die...
24-02-2016 - gumtree.co.za save
 

TELEBEMARKERS BENODIG

Bellville
Sluit aan by die Leiers in Opvoedkundige Sagteware sedert 1984 • Bogemiddelde kommunikeerders met uitstekende telefoon etiket • Volwasse persone met ‘n sin vir verantwoordelikheid • Rekenaar geletterd • Ten volle tweetalig – Afrikaanssprekend ‘n vereiste • Onmiddellik beskikbaar Ons bied ‘n maandelikse basiese salaris aan plus weeklikse kommissie Werksure is van 09:00 – 15:00, Maandae tot Vrydae in ons Tygervallei kantoor Stuur CV na:
22-02-2016 - gumtree.co.za save
 

Administrasie dame benodig

Stellenbosch
World Careers is opsoek na n Administrasie dame in Stellenbosch Eie voertuig sal n voordeel wees Afrikaans en Engels kan praat Rekenaar vaardig Telefoon etiket he Weet hoe om besigheidsgeorienteer aan te trek Positief en Energiek wees Bereid om jou kennis uit te brei Bogemiddelde kommunikasievaardighede nie roker stabiele huishouding Maandae tot vrydae 8 tot 17:00 en Saterdae vanaf 8 tot 13:00
09-11-2015 - gumtree.co.za save
 

Assistent Bestuurder

Paarl - Permanente
POSISIE BESKIKBAAR: Assistent Bestuurder - Winkel/Vulstasie Permanente voldag posisie Markverwante salaris volgens posvlak PLIGTE: Alle admin verwante take Liasering Skakeling met verskaffers Hantering van kliente-klagtes Bestel van voorraad Voorraadtellings Hantering en oplos van probleme Bestuur & hantering van personeel VEREISTES: Graad 12 Sertifikaat Goeie telefoon-etiket Moet kan multi-task Goeie kommunikasie vaardighede Moet onder druk kan funksioneer Moet onafhanklik kan werk Rekenaarvaardig Tweetalig (Afrikaans & Engels) Betroubare eie vervoer Woonagtig in die Paarl omgewing...
13-10-2015 - gumtree.co.za save
 

Rekenmeester / Boekhouer

Durbanville
Rekenmeester / Boekhouer ‘n Klein rekenmeesters firma, gelee in Durbanville, het n dringende vakature vir n senior rekenmeester / boekhouer posisie. Ons is opsoek na n detail georienteerde, selfgedrewe kandidaat om ons te assisteer met die volle rekeningkundige funksie. Ons soek ook n kandidaat wat graag n lang termyn toekoms en groei saam met die maatskappy verlang. Jou 2 jaar werks ervaring in n rekenmeester / boekhouer posisie gekombineerd met jou vermoe om onder druk te werk sal n suksesvolle aanstelling by hierdie klein, goed gevestigde maatskappy regverdig. Job Description: Data...
10-08-2015 - gumtree.co.za save
 

Senior Rekenmeester

Durbanville
Senior Rekenmeester ‘n Klein rekenmeesters firma, gelee in Durbanville, het n dringende vakature vir n senior rekenmeester posisie. Ons is opsoek na n detail georienteerde, selfgedrewe kandidaat om ons te assisteer met die volle rekeningkundige funksie. Ons soek ook n kandidaat wat graag n lang termyn toekoms en groei saam met die maatskappy verlang. Jou 3 jaar werks ervaring in n rekenmeester posisie gekombineerd met jou vermoe om onder druk te werk sal n suksesvolle aanstelling by hierdie klein, goed gevestigde maatskappy regverdig. Werksbeskrywing: Data prosessing vanaf bron dokumente tot...
10-08-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : rekenmeester
 

Assistant to Financial Advisor

Durbanville
Pos - Administratiewe Assistent vir Finansiele Adviseur Die bg pos is by ons praktyk in Durbanville beskikbaar. Suksesvolle kandidate sal in 'n baie gemaklike omgewing werk en blootstelling aan alle aspekte van finansiële dienste kry. Die volgende is noodsaaklik vir die pos: * Ondervinding in die bedryf. Spesifiek rondom kwotasieprogramme, reël van mediese afsprake, opvolgverslae en algemene administrasie. * Sterk tweetalig * Uitstekende excel vaardighede * Moet onder druk kan werk * Numeries aangele * Na-skoolse kwalifikasie * Baie gemaklik op die telefoon en uitstekende etiket Die salaris is...
13-08-2015 - gumtree.co.za save
 

Ontvangs Dame Benodig

Randburg
Junior Posisie, moet ten volle tweetalige wees. Goed Versorg, Rekenaar geletterd. Werks Ure - 8vm-5nm Maandag to Vrydag Goeie Telefoon etiket. Stuur asb volledige CV en Foto na
07-08-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : ontvangs dame
 

Restaurant in Kathu benodig administratiewe bestuurder

Kathu
Vereistes: 1) Kandidaat ouer as 38 sal voorkeur geniet 2) Minimum van 3-5 jaar se relevante admin ondervinding 3) Graad 12 sertifikaat ‘n vereiste (Enige ander relevante tersiere kwalifikasies sal die kandidaat bevoordeel) 4) Micros Sagteware ondervinding sal voorkeur geniet 5) Salaris onderhandelbaar Vaardighede benodig: 1) Rekenaargeletterd (Microsoft Office 2007 (Excel/Word/Outlook) minimum vereiste ) 2) Goeie tydsbestuur 3) Goeie kliente diens kan lewer 4) Professionele telefoon etiket 5) Effektiewe kommunikasie 6) Leierskap 7) Goeie verhoudingbestuur met...
01-08-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : administratiewe pligte
 

Admin Assistent dringend benodig

Bellville
Admin assistent word benodig vir Rekeningkundige praktyk naby Tygervallei. Moet beskik oor die volgende: Sterk administratief en telefoon etiket Kennis van Pastel v11 Bestuurslisensie en eie motor Bereidwilligheid om SARS en kliente te besoek. Goed georganiseerd en netjies Ondervinding in n rekeningkundige praktyk sal in jou guns tel, maar nie verpligtend. Sal ook verantwoordelik wees vir ontvangs van kantoor. Slegs persone wat oor bogenoemde beskik se CVs sal oorweeg word. Salaris - R5,000 - R 6,000 p/m. Geen byvoordele. Ure 8h30 - 16h30. As jy nie gekontak word nie, aanvaar jou applikasie as...
27-07-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : kantoor etiket
 

Admin pos beskikbaar 01/08/2015

Pretoria
Ons is opsoek na n administratiewe dame om by ons (2 Fund You) Hoof Kantoor in Erasmusrand aan te sluit, die volgende is vereistes: Moet ouer as 22 wees, in of rond om pretoria oos woon, eie vervoer he, moet rekenaar vaardig wees, moet ondervinding he in CIPC , Moet georganiseerd wees, Moet netjies wees, Moet telefoon etiket he, Moet ondervingding he in kantoor werk, Moet n nie rooker wees . Dis n voldag pos maandag to vrydag, salaris is R5,000.00 pm, moet in Augustus begin. Stuur asb u CV na ... u kan gerus na ons web blad ook gaan kyk
27-07-2015 - gumtree.co.za save
 

ADMINISTRATIEWE KLERK BENODIG IN PAROW, KAAPSTAD

Parow
SOUTHERN STAR ELECTRICAL IS OPSOEK NA DIE DIENSTE VAN 'N ADMINISTRATIEWE KLERK WAT DIE VOLGENDE PLIGTE INSLUIT: Algemene administratiewe funksies Data verwerking Ondervinding in kliënte diens Telefoon etiket Kennis van Pastel Evolution sisteem is 'n vereiste MARKVERWANTE SALARIS WORD AANGEBIED. SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE IS 7 AUGUSTUS 2015. Stuur 2 bladsy CV met relevante inligting aan.
24-07-2015 - gumtree.co.za save
 

Reis Konsultant by Groeiende Aanlyn Reisagentskap

Heathfield - Permanente
LekkeSlaap.co.za, 'n vinnig groeiende aanlyn reisagentskap gebasseer in Westlake, is tans besig om uit te brei en bied talle nuwe werksgeleenthede in die opwindende sektor. Nuwe voltydse, permanente posisies is tans beskikbaar vir Afrikaanssprekende Reis Konsultante wie se primêre rol sal wees om met gaste, hotelle asook ander vestings te kommunikeer via telefoon en epos. Vergoeding is gebasseer op 'n vaste maandelikse basis-inkomste, en sluit ook 'n addisionele kommissie bedrag in, afhangende van die kandidaat se vermoë om verkope om te skep. Verwagting op salaris kan tussen R6000 en R8000...
21-07-2015 - gumtree.co.za save
 

Afrikaanssprekende Konsultante, Westlake, R 6500 + Kommissie

Hierdie posisie sal jou die geleentheid bied om jou eie inisiatief te gebruik wanneer jy potensiele gaste help om verblyf, wat aan al hul behoeftes en vereistes voldoen, te vind, te bespreek en te bevestig. Dit sluit in: Die opbou en instandhouding van goeie verhoudige met gastehuise en hotelle regoor SA Om effektief te kommunikeer met akkommodasie-soekers Om enige probleme, misverstande wat gedurende die bespreek-proses kan ontstaan op te los Vereiste vermoens: Vriendelike telefoon etiket Vinnige tik vaardighede asook goeie rekenaar vaardighede Uitstekende en breedvoerige Afrikaanse...
30-06-2015 - gumtree.co.za save
1 2 3 4 5 6 7 Next »   
etiket telefoon
  Create a free email alert for this search or    RSS flow for your search or    Send to a friend
Receive listings by email for :
etiket telefoon

My email address :
Error: invalid email address
You may cancel this alert at any time
Email from your friend :
Error: invalid email address
Your message :
 
 Real-Estate  Job  Car  Motorcycle  Miscellaneous