No listing for this location. Broaden search results 100 km around "pretoria noord"
 

Home

 within
1 - 20 of 96 jobs
- Map
sorted by : Pertinence - Date
 

Opsoek na Afrikaans spreekende Au-pair

Johannesburg
Ek is opsoek na n jong dame wat 2 kinders kan optel na skool en hulle na hulle naskool se aktieweteite kan neem. Sy moet kos voor berei vir die kinders en vir die gesin vir die aand. Sy sal op te meeste 2.5 ure n dag werk. Sy sal R50 / uur betaal word en dan per km betaal word. Sy moet ook haar eie vertroubare kar he waarmee sy die kinders gaan optel. Indien jy belangstel stuur asbl jou cv met n foto van jouself. Baie dankie
05-08-2016 - gumtree.co.za save
Queries related : werk vir dames
 

Dringend Nodig Netjiese Intillegente Dame vir Algemene hulp in kantoor en verskeidenheid bedrywe.

Centurion
Baie,baie dringend, soos in nou dadelik, benodig n energieke, netjiese, intelligente, eerlike ENKEL lopende dame (nie in n verhouding nie) of (enige ander verpligtinge wat jou tyd of aandag op n gereelde basis of skedule benodig nie) , om behulpsaam te wees as n persoonlike assistent, sluit in algemene takies in my besigheids kantoor asook sang en musiek studio, in die huis, en met my verskeidenheid bedrywe. Ek is baie uitstedig, en persoon moet omsien na AL my belange terwyl ek weg is. (Inwoning is dus n vereiste) Ek voorsien gratis akkommodasie in my huis, waar ek ook bly, alle etes, luukse...
03-07-2016 - gumtree.co.za save
 

Afrikaanse versorger/companion vir persoon met Alzheimers in Bedfordview, Johannesburg

Johannesburg
Ek is opsoek na 'n Afrikaans-sprekende dame wat kan skofte werk met 'n persoon met Alzheimers. * Moet 'n voertuig hê * Eie verblyf hê * Gesondheidsorg agtergrond * Passie vir bejaardes * Vorige ervarings Die ideale persoon is iemand wat al in Engeland versorging gedoen het.
23-04-2016 - gumtree.co.za save
Queries related : bejaarde versorging
 

Opsoek na afrikaans nanny om na ons 2 kinders te kyk

Roodepoort
Ons is opsoek na n afrikaans dame om vanaf 1 April 2016 vir 6 maande na ons 4 jarige en 6 maande oue baba te kyk in Brakpan. Verkieslik iemand wat ECD swot /geswot het OF moet ondervinding he in n skool want ons 4 jarige het stimulasie nodig en MOET geduldig wees met kinders. Moet weet hoe om met babas te werk. Ons soek iemand met n persoonlikheid. R3000pm (neg) Area: Brakpan Ure: 8 tot 5 Stuur asb CV met ref
10-02-2016 - gumtree.co.za save
Queries related : dame soek werk - werk vir kinders
 

Verkoops Assistent - Centurion

Centurion
Ons benodig 'n Afrikaans sprekende dame wat wil werk as 'n Verkoops Assistent in Centurion, dis in die Retail industrie so Retail ure sal van toepassing wees, dis 'n geleentheid vir 'n jong dame om werks ondervinding op te doen, so as jy gewerk het as 'n kelnerin sal dit 'n goeie geleentheid wees. Die salaris is R5 000.
11-02-2016 - gumtree.co.za save
 

Ontvangs Dame / Skakelbord pos beskikbaar in Centurion

Centurion
Opsoek na n Skakel bord / Onsvans Dame vir n groot Motor Handelaar in Centurion. Opsoek na n jong dame, ouderdom 21 - 29 jaar oud. Opsoek na iemand wat aanbiedlik is.(Presentable) Die vereistes vir hierdie pos is: * Moet Afrikaans en Engels kan praat, lees en skruif. * Moet ontvans dame en Skakel bord ondervinding he. * Moet vriendelik en hardwerkend is. * Moet standvastig in jou werk wees. * Moet rekenaar vaardig wees. * Moet n geldige ry-bewys he, asook jou eie voertuig. Wanneer jy aansoek vir hierdie pos doen; * Gebruik "Ontvansdame Centurion" as n verwysing in die e-pos. * Stuur ook asb n...
03-02-2016 - gumtree.co.za save
 

Afrikaanse verkope

Randburg
Ons is opsoek na Afrikaans sprekende MANS en DAMES om ASSURANSIE of SKOONHEIDS produkte telefonies te bemark. Volle opleiding word voorsien, asook leads (geen telefoonboek verkope nie) Die maatskappy stel slegs Afrikaans sprekende mense aan en die werks omgewing is verskriklik lekker. Salaris is R5500 basies per maand plus baie hoe kommissie vir elke verkoop wat jy maak. As jy goed met verkope is en jou teikens maak sal jy tussen R20 000 en R30 000 p/m huistoe vat. My klient is in Sandton en sal 100% Gautrein fooie subsideer as Gautrein gebruik word. (Perfek vir mense wat in Pretoria of die...
20-01-2016 - gumtree.co.za save
Queries related : werk vir matrieks
 

Wit dame opsoek na werk boksburg

Boksburg
Netjiese dame opsoek na n werkie in die Boksburg area. Het ondervinding in die volgende: algemene kantoor werk, verkope, kassier,retail en HR. Verkieslik naby East Rand Mall area. Kontak my vir meer inligting.
29-11-2015 - gumtree.co.za save
 

Bar Assistant / Kroeg assistent - needed to start ASAP - dringend benodig - Boksburg Urgent

Boksburg
Energetic bar assistant required / Energieke kroeg-assistent benodig LIBRADENE, BOKSBURG - RONDEBULT ROAD TO START URGENTLY / OM DRINGEND TE BEGIN Requirements / Vereistes: Opleiding sal verskaf word / Training will be provided Would suit young lady / Sou geskik wees vir jong dame Bilingual / Tweetalig (Afrikaans & English) Reliable / Betroubaar Able to work under pressure / Moet onder druk kan werk Must have arrangements in place for dependents / Moet reëlings in plek hê vir afhanklikes Own Reliable Transport / Eie betroubare vervoer Wisselende Skofte, soms tot na 12 in die aand / Alternating...
27-09-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : werk vir jong dames
 

Juffrou word benodig vir 3 -18 maande klassie

Centurion
Ons het n pos beskikbaar vir n afrikaans sprekende volwasse dame in ons baba kamer. Die klassie bestaan uit 12 babas. Kandidaat sal moet self doeke ruil, bottels maak. Roetine volg. Lesplanne uitwerk asook help met mylpale. Die dame moet asb 2 jaar ondervinding he en ouer as 26 wees. N passie vir kinders en sag geaard wees. Goeie kommunikasie vaardighede besit. Onder druk kan werk. Baie lojaal wees. Salaris is R4500 pm voldag. Stuur cv en foto na
08-09-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : werk beskikbaar in pretoria
 

Twee dames nodig om promo werk te doen

Centurion
Ons kort twee dames om shooters te verkoop vanaand. R150 vir 3 ure Plus komissie Plus tips Goeie mense persoon Nigter gewoontes Moet oor 18 wees Geen kansvaters nie Eie vervoer Email asb n foto plus kort werk geskiedenis.
10-08-2015 - gumtree.co.za save
 

Opsoek na twee dames om promosie werk te doen naby Randburg vanaand.

Randburg
Ons soek twee pragtige dames wat promosie werk kan doen oor die naweek by n besige plek in Randburg. Moet oor 18 wees Moet eie vervoer he of kan reel. Nigter gewoontes en n mense persoon wees. Stuur asb n kort werk geskiedenis plus n vol lente foto. R150 vir 3 ure Plus tips Plus komissie op verkope. Geen kansvaters
09-08-2015 - gumtree.co.za save
 

Kassier vir Take Away

Boksburg
Afrikaans sprekende jong dame benodig vir take away in Rietfontein weg, Boksburg. Vorige ondervinding in kassier werk sal voordeel kry Rekenaar kundig
23-07-2015 - gumtree.co.za save
 

Junior verkoopsdame

Centurion
Junior dame om te assesteer met verkope en te help met kwotasies en algemene werk in winkel. Werk elke tweede Saterdag. Goeie moontlikheid vir bevordering. Moet met mense kan werk maar hoef nie vorige ervaring van verkope te he nie. Stuur CV met afskrif van ID aan
11-06-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : werk vir dames in pretoria
 

Administratiewe Pos Beskikbaar

Roodepoort
Afrikaans-sprekende dame benodig vir algemene kantooradministrasie. Pastel en Microsoft Office ondervinding ‘n vereiste. Eie vervoer na Honeydew, Roodepoort. Voldag pos vir R 10,000.00 per maand. Sterk persoonlikheid om professioneel met kliënte te kan werk. Tweetalig: Afrikaans & Engels ‘n vereiste.
09-06-2015 - gumtree.co.za save
 

Administratiewe Pos

Roodepoort
Afrikaans-sprekende dame benodig vir algemene kantooradministrasie. Pastel en Microsoft Office ondervinding ‘n vereiste. Eie vervoer na Honeydew, Roodepoort. Voldag pos vir R 10,000.00 per maand. Sterk persoonlikheid om professioneel met kliënte te kan werk. Tweetalig: Afrikaans & Engels ‘n vereiste. Tussen die ouderdom van 25 en 40 jaar oud. Stuur asseblief CV’s na:
03-06-2015 - gumtree.co.za save
 

Gasvroue benodig vir luukse kroeg en restaurant

Kempton Park
Ons het 'n luukse kliëntebasis. Ons is in Rhodesfield, Kempton Park geleë. Slegs netjiese, welversorgde dames tussen die ouderdomme van 20 - 30 hoef aansoek te doen. Verskeie poste beskikbaar. Hoë inkomstepotensiaal (ongeveer tussen R12 000 tot R26 000). Vereistes: 1. Moet baie goed Engels kan praat. 2. Energieke persoonlikheid. 3. Bereid om skofte en lang ure te werk. 4. Eie vervoer word verkies. 5. Stiptelikheid. Vir meer inligting, stuur asseblief 'n kort beskrywing van jouself op WhatsApp na ....
13-05-2015 - gumtree.co.za save
 

Lady rep needed

Roodepoort
Ons is op soek na jong blanke dames om vir ons te kom rep werk te kom doen. Geen ondervinding nodig nie. Opleiding sal gegee word. Moet vlot Afrikaans en Engels kan praat. Moet eie vervoer he. Mees belangrik moet n positiewe houding he en moet nie bang wees vir mense nie. Stuur ASB jou CV foto van jouaelf en verwagte selaris deur. Geen kans vatters nie
12-05-2015 - gumtree.co.za save
 

DEBT COLLECTING

Centurion
Ultimate Prosper Solutions is opsoek na n energieke dame tussen die ouderdom van 18 en 23 jaar. Moet onder GROOT DRUK kan werk. Basies van R 3 500.00 en 7% kommissie op alle invorderings. Werksure is vanaf 07H30 - 16H30. Gelee in Centurion.. Stuur jou CV en ek skakel jou vir n onderhoud. Volle opleiding word verskaf.
11-05-2015 - gumtree.co.za save
 

Gasvroue benodig vir luukse kroeg en restaurant

Kempton Park
Ons het 'n luukse kliëntebasis. Ons is in Rhodesfield, Kempton Park geleë. Slegs netjiese, welversorgde dames tussen die ouderdomme van 20 - 30 hoef aansoek te doen. Verskeie poste beskikbaar. Hoë inkomstepotensiaal (ongeveer tussen R12 000 tot R26 000). Vereistes: 1. Energieke persoonlikheid. 2. Bereid om skofte en lang ure te werk. 3. Eie vervoer word verkies. 4. Stiptelikheid. Vir meer inligting, stuur asseblief 'n kort beskrywing van jouself op WhatsApp na ....
29-04-2015 - gumtree.co.za save
1 2 3 4 5 Next »   
werk vir dames pretoria noord
  Create a free email alert for this search or    RSS flow for your search or    Send to a friend
Receive listings by email for :
werk vir dames pretoria noord

My email address :
Error: invalid email address
You may cancel this alert at any time
Email from your friend :
Error: invalid email address
Your message :
 
 Real-Estate  Job  Car  Motorcycle  Miscellaneous